Tuesday, April 17, 2007

Hendrik Biebouw

in 1707 het Hendrik Biebouw uitgeroep: “Ek is ʼn Afrikaner,” in opstand teen die koloniale regering in die Kaap. Sedert Biebouw se uitroep het die Afrikaners hulle rug op Europa gedraai, met hulle gesigte na Afrika.

Hier begin dit: